Wat Met Willim Welsyn Podcast

Episode 178. - Dirkie Pan

Informações:

Sinopsis

Dirkie Pan is 'n veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besigheidsplanne, bemarkingsplanne en allerhande ander planne: maar meer as dit is hy 'n kranige vriend, collaborator, handlanger en 'n lojale geesvanger.  Ou en nuwe luisteraars is welkom om die WAT Podcast te ondersteun via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of besoek www.watpod.podbean.com as jy iets wil EFT. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.