Wat Met Willim Welsyn Podcast
Episode 180. - Christian Frauenstein
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 3:09:27
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Christian Frauenstein is 'n kunstenaar, 'n sagteware-ingenieur, 'n kletsrymer en 'n baie goeie vriend, oorspronklik van Jeffreys Baai. Hy het onlangs AllesvanAfrika.co.za gestig, 'n aanlynplatform waar sy ma en haar span yskasmagnete, sleutelhouers, coasters en ander handgemaakte aandenkings vervaardig en dwarsdeur Suider-Afrika versprei. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.