Sinopsis
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet: Geloof, Gawes, Gedrag. Preke en ander klankopnames.
Episodios
-
Apostolicum Art. 11; Job 19:25-27| Wat glo ek? Reeks: Ek glo dat my liggaam eendag opgewek sal word
10/07/2023 Duración: 27minEk glo (1) dat my siel na my dood by die Here Jesus is en (2) dat Hy ook my liggaam sal opwek https://youtube.com/live/nsTpOebHe-k
-
Spr. 29:25| Vrees vir mense: die Here se antwoord
03/07/2023 Duración: 27min(1) Vrees vir mense maak ons paniekerig oor diefisiese of geestelike "straf" wat mense kan toedien,(2) maar die Here bevry ons van hierdie vrees wanneer ons Hom vertrou en vrees. https://youtube.com/live/U3RyjT4fklc
-
Apostolicum Art. 10; 1 Joh. 1:8,9| Wat glo ek? Reeks: Ek glo my sondes kan vergewe word
28/06/2023 Duración: 24minEk erken (1) dat ek sonde doen en (2) ek glo dat God my sondes kan vergewe! https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q
-
Ps. 27| Psalms, Boek 1-Reeks: Lesse van vertroue in tye van sekerheid en onsekerheid
28/06/2023 Duración: 28min(1) In tye van sekerheid leer ons om nie selfversekerd te wees nie, maar ons sekuriteit in die Here te vind en die lieflikhede van die Here te kerheid leer ons om Sy aanskou. (2) In tye van onse teenwoordigheid te soek en te wag op die Here. https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q
-
Apostolicum Art. 9 & Mattheus 16:16-18| Wat glo ek? Reeks: Ek glo aan die Christelike kerk
13/06/2023 Duración: 29minEk glo aan (1) een, (2) heilige, (3) algemene Christelike kerk, (4) die gemeenskap van die heiliges. https://youtube.com/live/N39vx5JVcOc
-
Ps. 26| Psalms, Boek 1 - Reeks: Die gelyk grond waarop ek die Here aanbid
13/06/2023 Duración: 25minWanneer mense nie ons onskuld kan of wil insien nie, dan is dit (1) die goedertierenheid van God, (2) gehoorsame geselskap en (3) getroue godsdiens wat die grond onder ons voete gelykmaak. https://youtube.com/live/c6FbdCZGTfg
-
Apostolicum Art. 8; Eseg. 36:25-27; Joh. 16:5-15| Wat glo ek? Reeks: Ek glo in die Heilige Gees
29/05/2023 Duración: 33min(1) Ek glo in die gestuurde Gees van God, wat persoonlik en heilig is (2) om ons te transformeer, te oortuig, te lei en Christus te verheerlik https://youtube.com/live/-sGCtahvLc0
-
Apostolicum Art. 7; 2 Kor. 5:10| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus sal weer kom om te oordeel
29/05/2023 Duración: 35minEk glo (1) Jesus sal weer uit die hemel kom, (2) sodat elkeen voor sy regterstoel kan verskyn https://youtube.com/live/_3iA2PDay6g
-
Romeine 8:31-37| Wie kan teen ons wees?
29/05/2023 Duración: 26minhttps://youtube.com/live/tGDgzG8-w20
-
Apostolicum Art. 6; Joh. 20:27; 1 Joh. 2:1| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus het na die hemel opgevaar
29/05/2023 Duración: 31minEk glo (1) Jesus het opgevaar na die hemel om vir ons 'n Voorspraak en (2) 'n Waarborg te wees. https://youtube.com/live/ptvnkQjnj5c
-
Pred. 4:6; 1 Kor. 7:20| Ons vergenoegdheid te midde van allerhande verwagtinge
29/05/2023 Duración: 25min(1) Die Here roep ons in bepaalde omstandighede en (2) daar moet ons vergenoegdheid in Christus leer https://youtube.com/live/ZI32wOYGZhY
-
Ps. 25:4,5| Psalms, Boek 1-Reeks: Vra dat die Here jou leer
29/05/2023 Duración: 30min(1) Ons vra knaend dat die Here Sy weg en waarheid vir ons sal leer en ons daarin sal lei, (2) en ons verwag geduldig dat Hy dit sal doen! https://youtube.com/live/8Jd5kU-7qcM
-
Geselekteerde tekste| Christene moet krities kan dink
25/04/2023 Duración: 34minChrsitene moet geoefend kan onderskei en hiervoor is dit nodig dat ons (1) die Waarheid ken (2) die leuen ontbloot en (3) die ervaring opdoen https://youtube.com/live/YvOEoqzEVEA
-
Ps. 24| Psalms, Boek 1 - Reeks: Wie is Hy?
17/04/2023 Duración: 27minDie Here is (1) die Almagtige wat alles besit, (2) wat Heilig is en (3) wat woon in Sy tempel https://youtube.com/live/GwEJqGBTqzk
-
Apostoliese Geloofsbelydenis Art. 5; 1 Kor. 15:19,20| Wat glo ek?
17/04/2023 Duración: 23min(1) Jesus het werklik opgestaan uit die dood en as ons dit glo (2) sal ons ook liggaamlik opgewek word uit die dood! https://youtube.com/live/66YkKerF3JE
-
-
Apostolicum Art. 4, Jes. 53:1-10| Wat glo ek? Reeks: Ek glo die lyding van Jesus Christus
05/04/2023 Duración: 28minEk glo (1) die lewenslange lyding, (2) kruisiging, (3) sterwe, (4) begrafnis en (5) neerdaling na die doderyk van Jesus Christus. https://youtu.be/vdLAYlpvwjU
-
Rom. 5:1-5| Wat is 'n Christen?
27/03/2023 Duración: 27min(1) 'n Christen is iemand wie se hart besny is, (2) om te glo in Christus, daarom (3) het hy vrede met God en (4) lewe vir God. https://youtube.com/live/ks3089wV6nc
-
Apostolicum Art. 3; Matt. 1:20b,23| Wat glo ek? Reeks: Ek glo die twee nature van Jesus Christus
22/03/2023 Duración: 27minEk glo (1) dat Jesus deur die Heilige Gees verwek en (2) uit die maagd gebore is en (3) daarom as ware God-mens my Middelaar is. https://youtube.com/live/oXuNlHILJFo?feature=share