Lewendewoord Centurion
5 Maart 2023 - Wouter Vd Merwe - God Praat Jou Taal
- Autor: Vários
 - Narrador: Vários
 - Editor: Podcast
 - Duración: 0:29:52
 - Mas informaciones
 
Informações:
Sinopsis
Wouter gesels hierdie Sondagoggend, tydens ons 9:00 oggenddiens, met JOU oor "Die Here praat jou taal!." Ons kan nie wag om jou te sien nie! Preeknotas beskikbaar op Youversion: http://bible.com/events/49040352 Indien jy graag op hoogte van ons eredienste en aktiwiteite wil bly, kan jy hierdie skakels volg: Die LWC-App: https://subsplash.com/lewendewoordcen... LWC WhatsApp-groep skakel: https://chat.whatsapp.com/F8Bsi4770Ra... OF https://chat.whatsapp.com/EYDhhzzrwod... Ons verseker u dat geen onnodige boodskappe en/of foto’s op die groep geplaas sal word nie. Indien julle enige vrae het of gebed verlang kan jy gerus ons aanlyn, interaktiewe kerk gaan besoek: https://lwc.online.church/ Vir meer inligting gaan besoek ons webtuiste: https://lwc.org.za/