Rsg Geldsake Met Moneyweb

Plant-gebaseerde worse en frikkadelle kan as “vleis” bemark word

Informações:

Sinopsis

Jowidene Van Schalkwyk van die Raad vir Verbruikersgoedere (CGCSA) gesels oor die hofuitspraak oor die bemarking van plant-gebaseerde produkte wat vleisprodukte naboots. Volg RSG Geldsake op Twitter