Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die rand wen weer veld

Informações:

Sinopsis

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS deel sy insig oor wat Donald Trump se tariewe-aankondig kan beteken vir SA, die goudprys se beweging, en die WEF-beraad. Volg RSG Geldsake op Twitter