Rsg Geldsake Met Moneyweb

Suid-Afrikaanse besighede en die regering loop deur onder kuberaanvalle

Informações:

Sinopsis

Prof. Basie von Solms, 'n navorsingsprofessor in Kuberveiligheid by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg, gesels oor 'n skerp toename in kubermisdaad. Volg RSG Geldsake op Twitter