Rsg Geldsake Met Moneyweb

Maak Amerikaanse gas dan sin?

Informações:

Sinopsis

Jaco Human, uitvoerende hoof van die Industriële Gasverbruikersvereniging (IGUA-SA), bespreek die regering se planne om gas by die handelsooreenkoms met Amerika in te sluit. Volg RSG Geldsake op Twitter