Rsg Geldsake Met Moneyweb

PPS se wortels strek terug tot by agt Vrystaatse tandartse

Informações:

Sinopsis

Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, gesels oor die maatskappy se geskiedenis. Volg RSG Geldsake op Twitter