Rsg Geldsake Met Moneyweb

Calgro M3 het groot planne vir Johannesburg-ontwikkeling

Informações:

Sinopsis

Die eiendomsontwikkelaar Calgro M3 het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Ben Pierre Malherbe, bespreek die resultate Volg RSG Geldsake op Twitter