Rsg Geldsake Met Moneyweb

Tweede fase van Operasie Vulindlela wil plaaslike owerhede regruk

Informações:

Sinopsis

Rudi Dicks, hoof van die presidensie se projekbestuurkantoor, bespreek die tweede fase van Operasie Vulindlela. Volg RSG Geldsake op Twitter