Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die privaatsektor wen eerste NGV-veldslag, maar die oorlog lê nog voor
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:08:25
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Dr Katlego Mothudi, besturende direkteur van die Raad van Gesondheidsorg-befondsers, gesels oor die onlangse hofuitspraak oor die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV). Volg RSG Geldsake op Twitter