Rsg Geldsake Met Moneyweb

Altron se wins spring met 73% en positiewe momentum versnel

Informações:

Sinopsis

Altron het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die omset het basies onveranderd gebly, terwyl wesensverdienste gestyg het. Die uitvoerende hoof, Werner Kapp, gesels oor die groep se agtergrond en winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter