Rsg Geldsake Met Moneyweb

Is daar iemand in die VSA om oor tariewe te onderhandel?

Informações:

Sinopsis

Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), sê die VSA bly een van Suid-Afrika se grootste handelsvennote, en dat die impak van ’n swak verhouding met die VSA op 1 Augustus gevoel gaan word, wanneer die tariewe in werking tree. Volg RSG Geldsake op Twitter