Rsg Geldsake Met Moneyweb

Hoe raak die Amerikaanse tariewe die landbousektor?

Informações:

Sinopsis

Loffie Brandt, uitvoerende beampte vir landbouverkopebemagtiging by Absa se besigheidsbank, gesels oor die impak van Amerikaanse tariewe op die landbousektor. Volg RSG Geldsake op Twitter