Rsg Geldsake Met Moneyweb

Nvidia is nou die grootste maatskappy in die wêreld

Informações:

Sinopsis

Johan Gouws, hoof van welvaartdienste by PPS, deel sy insigte oor vandag se markte, Nvidia wat nou die grootste maatskappy ter wêreld is, en hoe Temu beplan om binne ’n dag in Suid-Afrika af te lewer. Volg RSG Geldsake op Twitter