Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die stokvis en Sea Harvest se wins lóóp
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:09:45
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Die grootste seekosgroep in Suid-Afrika, Sea Harvest, het vandag tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 34% hoër en die wins het meer as verdubbel. Die groep se bedryfshoof, Konrad Geldenhuys, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter