Rsg Geldsake Met Moneyweb
Santam se oog nou op die buiteland
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:07:41
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Santam het vandag sy winssyfers vir die eerste helfte van die jaar bekend gemaak. Die omset is 24% hoër en wesensverdienste het met 18% gestyg. Charisse Ras, hoofrisikobeampte van Santam, bespreek die resultate, hul uitbreidingsplanne in Brittanje, asook hul vooruitsigte vir die plaaslike mark. Volg RSG Geldsake op Twitter