Klipkouers Potgooi

Episode 30: Magdaleen Kleynhans

Informações:

Sinopsis

Jacques Basson — Ek is Magdaleen Kleynhans, eienaar van Senbel. Senbel is ʼn besigheid wat vier jaar gelede begin is nadat ek, my man en kinders ons in Orania kom vestig het. Senbel is daarop gefokus om telefoniese diens in Afrikaans te lewer.