Lewendewoord Centurion

Wouter vd Merwe Emosionele Volwassenheid Sondagaand 10 Junie 2018

Informações:

Sinopsis

Wouter van der Merwe 10 Junie 2018 - aanddiens Emosionele volwassenheid Om met mense in verhouding te wees, maar nie toe te laat dat hul reaksies, omstandighede of ander se gedrag jou gedrag beïnvloed en bepaal nie. Of Om die Here se wil te doen ten spyte van ander se invloed. 4 praktiese stappe vir emosionele intelligensie: Persoonlik:- selfbewuswording- selfbestuur v. emosie Ander : bewus van ander se emosies - verhoudingsbestuur Matt.5:48 (19-47) 7 Kwaliteite van emosionele volwassenheid. 1. Woord- lief vir en gehoorsaam die Woord. v.19-20 2. Woede- los bitterheid en haat. v.21-26 3. Wellus- moenie na iemand of iets kyk om te wil hê nie. v.27-30 4. Wederhelfte- pas jou vrou op. v.31-32 5. Waarheid- hou jou woord. v. 33-37 6. Wraak- draai die ander wang. v.38-42 7. Weerspieël Sy liefde. v. 43-47