Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:32:46
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Die eerste visioen (Esegiël 1:1-28)

    06/03/2025 Duración: 26min
  • Inleiding; Die Here kom na Esegiël in Babel (Esegiël 1:1-2)

    05/03/2025 Duración: 25min
  • Oor bekering; Paulus se slotwoorde (2 Timoteus 4:9-22)

    04/03/2025 Duración: 24min
  • Paulus word as drankoffer uitgegiet (2 Timoteus 4:1-8)

    03/03/2025 Duración: 25min
  • Die Skrif as wapen teen dwalinge (2 Timoteus 3:6-17)

    28/02/2025 Duración: 25min
  • Ervaar die krag van die Gees en leef dit uit (2 Timoteus 2:22-3:5)

    27/02/2025 Duración: 25min
  • Breek weg van ongeregtigheid (2 Timoteus 2:14-21)

    26/02/2025 Duración: 25min
  • Bly getrou aan die Evangelie! (2 Timoteus 2:3-13)

    25/02/2025 Duración: 26min
  • Paulus self is Timoteus se voorbeeld (2 Timoteus 1:11-2:2)

    24/02/2025 Duración: 26min
  • Die Heilige Gees vul ons met krag, liefde en selfbeheersing (2 Timoteus 1:4-10)

    21/02/2025 Duración: 26min
  • Inleiding; Paulus dank God vir Timoteus (2 Timoteus 1:1-3)

    20/02/2025 Duración: 25min
  • Aan Timoteus; oor ryk mense; briefslot (1 Timoteus 6:11-21)

    19/02/2025 Duración: 25min
  • n Geestelike glybaan na bankrotskap en ondergang (1 Timoteus 6:6-10)

    18/02/2025 Duración: 25min
  • Oor ampsdraers, diskrimininasie en vals of ware rykdom (1 Timoteus 5:23-6:5)

    17/02/2025 Duración: 25min
  • Dienende weduwees en ouderlinge (1 Timoteus 5:9-22)

    14/02/2025 Duración: 25min
  • Die versorging van weduwees (1 Timoteus 4:16-5:8)

    13/02/2025 Duración: 25min
  • Volhard in die goeie leer! (1 Timoteus 4:6-16)

    12/02/2025 Duración: 25min
  • God het ons met liggaam én gees goed gemaak (1 Timoteus 4:1-5)

    11/02/2025 Duración: 25min
  • Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid (1 Timoteus 3:12-16)

    10/02/2025 Duración: 25min
  • Riglyne vir ouderlinge en diakens (1 Timoteus 3:1-11)

    07/02/2025 Duración: 25min
página 1 de 14