Sinopsis
Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Episodios
-
-
-
-
Christus Jesus het na die wêreld gekom om sondaars te verlos (1 Timoteus 1:6-15)
03/02/2025 Duración: 25min -
Toets jouself: geen verdienste nie, maar 'n rein hart, 'n goeie gewete, opregte geloof (1 Timoteus 1:3-5)
31/01/2025 Duración: 26min -
Inleiding tot Timoteus; Gegroet in die Naam van Jesus Christus, ons Here (1 Timoteus 1:1-2)
30/01/2025 Duración: 25min -
-
-
-
-
-
-
Uitsprake oor verskillende volke; 'n historiese naskrif (Jeremia 49:1-52:34)
21/01/2025 Duración: 26min -
Aan Baruk; uitsprake teen Egipte, Filisteine en Moab (Jeremia 45:1-48:47)
20/01/2025 Duración: 25min -
-
Jeremia vrygelaat; wetteloosheid breek los onder Gedalja en Ismael (Jeremia 40:1-41:18)
16/01/2025 Duración: 24min -
-
Die Rekabiete; verbranding van die boekrol; Jeremia in die tronk (Jeremia 35:1-37:21)
14/01/2025 Duración: 25min -
Jeremia koop grond; die finale verwoesting aangekondig (Jeremia 32:1-34:22)
13/01/2025 Duración: 25min -