Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:32:46
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Die vals profeet Gananja sterf; die klein boekie vol genade (Jeremia 28:1-30:24)

    09/01/2025 Duración: 25min
  • Tweede hoofdeel begin: preek by die tempel (Jeremia 26:1-27:22)

    08/01/2025 Duración: 26min
  • Jeremia gee 'n oorsig van sy optrede (Jeremia 25:1-38)

    07/01/2025 Duración: 26min
  • Die regverdige koning; twee mandjies vye (Jeremia 23:1-24:10)

    06/01/2025 Duración: 25min
  • Jeremia in konflik met konings en profete (Jeremia 21:1-22:30)

    03/01/2025 Duración: 25min
  • Die vals Pasgur veroordeel; Jeremia stort sy hart uit (Jeremia 19:10-20:18)

    02/01/2025 Duración: 25min
  • Die les van die pottebakker (Jeremia 18:1-19:9)

    01/01/2025 Duración: 25min
  • Jeremia, die lydende kneg van die Here (Jeremia 16:1-17:27)

    31/12/2024 Duración: 25min
  • Tweegesprek i.v.m. oordeel (Jeremia 13:12-15:21)

    30/12/2024 Duración: 26min
  • Jeremia as tussenganger; die linnegordel (Jeremia 11:9-13:11)

    27/12/2024 Duración: 25min
  • Verwoesting is julle voorland (Jeremia 9:3-11:8)

    26/12/2024 Duración: 25min
  • Wanneer omstandighede teen hemel skree... (Jeremia 7:16-9:2)

    25/12/2024 Duración: 25min
  • Vat die beste pad, en loop dit! (Jeremia 6:10-7:15)

    24/12/2024 Duración: 25min
  • Ongehoorsaamheid = minagting van God (Jeremia 5:1-6:9)

    23/12/2024 Duración: 25min
  • Egte bekering is nie maklik nie (Jeremia 4:1-31)

    20/12/2024 Duración: 25min
  • Kom terug, kinders wat afgedwaal het (Jeremia 3:1-25)

    19/12/2024 Duración: 25min
  • My volk het my vergeet (Jeremia 2:1-37)

    18/12/2024 Duración: 26min
  • Jeremia se roeping (Jeremia 1:4-19)

    17/12/2024 Duración: 26min
  • Inleiding: Jeremia in sy historiese konteks (Jeremia 1:1-3)

    16/12/2024 Duración: 25min
  • Slotgedagtes (2 Tessalonisense 3:14-18)

    13/12/2024 Duración: 24min
página 3 de 14