Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:32:46
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Medeburgers, en die gebou van God (Efesiërs 2:19-22)

    04/04/2024 Duración: 25min
  • Een nuwe mensheid (Efesiërs 2:11-18)

    03/04/2024 Duración: 24min
  • Ons is uit genade gered (Efesiërs 2:6-10)

    02/04/2024 Duración: 28min
  • Ons lewe vooruit na ons redding (Efesiërs 2:1-5)

    01/04/2024 Duración: 24min
  • Gebed: dank God voortdurend! (Efesiërs 1:15-23)

    29/03/2024 Duración: 25min
  • Ons is deel van God se liefde (Efesiërs 1:11-14)

    28/03/2024 Duración: 25min
  • Die beteknis van Jesus se koms vir my (Efesiërs 1:6-10)

    27/03/2024 Duración: 25min
  • Lof aan God vir sy genade (Efesiërs 1:3-5)

    26/03/2024 Duración: 24min
  • Inleiding; Seëngroet (Efesiërs 1:1,2)

    25/03/2024 Duración: 24min
  • Psalms 148-150 (Psalms 148:1-150:6)

    22/03/2024 Duración: 24min
  • Psalms 145-147 (Psalms 145:1-147:20)

    21/03/2024 Duración: 24min
  • Psalms 141-144 (Psalms 141:1-144:15)

    20/03/2024 Duración: 24min
  • Psalms 138-140 (Psalms 138:1-140:14)

    19/03/2024 Duración: 25min
  • Psalms 136-137 (Psalms 136:1-137:9)

    18/03/2024 Duración: 25min
  • Psalms 133-135 (Psalms 133:1-135:21)

    15/03/2024 Duración: 24min
  • Psalms 131-132 (Psalms 131:1-132:18)

    14/03/2024 Duración: 25min
  • Psalms 128-130 (Psalms 128:1-130:8)

    13/03/2024 Duración: 25min
  • Psalms 124-127 (Psalms 124:1-127:5)

    12/03/2024 Duración: 25min
  • Psalms 120-123 (Psalms 120:1-123:4)

    11/03/2024 Duración: 24min
  • Psalms 119 (4) (Psalms 119:113-176)

    08/03/2024 Duración: 27min
página 13 de 14