Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:32:46
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Met die oog op die toekoms wys God sy dienaar aan (Jesaja 41:25-42:25)

    17/10/2024 Duración: 25min
  • Die Here gebruik selfs die heiden Kores as instrument (Jesaja 41:1-24)

    16/10/2024 Duración: 25min
  • Met wie kan jy God vergelyk? (Jesaja 40:12-31)

    15/10/2024 Duración: 26min
  • Inleiding: Jes 40-55; die uitkoms is hier! (Jesaja 40:1-11)

    14/10/2024 Duración: 25min
  • Koning Hiskia se loflied en sy grootste fout (Jesaja 38:9-39:8)

    11/10/2024 Duración: 25min
  • Die foto van 'n blomtuin; Koning Hiskia herstel (Jesaja 35:3-38:8)

    10/10/2024 Duración: 25min
  • Straf gaan in seën verander (Jesaja 33:12-35:2)

    09/10/2024 Duración: 25min
  • God gaan ook die Assirieërs straf (Jesaja 32:9-33:11)

    08/10/2024 Duración: 25min
  • Nie wat mense sê nie, maar wat God sê, is reg (Jesaja 30:27-32:8)

    07/10/2024 Duración: 25min
  • Julle krag lê in stil wees (Jesaja 30:1-26)

    04/10/2024 Duración: 25min
  • Jerusalem sal val! (Jesaja 29:1-24)

    03/10/2024 Duración: 26min
  • n Klip gaan in Sion neergesit word (Jesaja 28:1-29)

    02/10/2024 Duración: 25min
  • Die Suidryk gaan versorg word; die noordryk gaan gestraf word (Jesaja 27:1-28:1)

    01/10/2024 Duración: 25min
  • Swaarkry sal in veesvreugde verander (Jesaja 25:6-26:21)

    30/09/2024 Duración: 25min
  • Straf? Ja, maar veel eerder genade! (Jesaja 24:1-25:5)

    27/09/2024 Duración: 25min
  • Oordeel oor Jerusalem; later ook oor Tirus (Jesaja 22:1-23:18)

    26/09/2024 Duración: 25min
  • Die kaal profeet; nog 3 oordeelsuitsprake (Jesaja 20:1-21:17)

    25/09/2024 Duración: 24min
  • n Droom: van verwoesting tot ewige heil (Jesaja 17:12-19:25)

    24/09/2024 Duración: 25min
  • Nie wat mense sê nie, maar wat God sê, is reg (Jesaja 15:1-17:11)

    23/09/2024 Duración: 25min
  • Oordeel oor Babel, Assirieë en die Filistyne (Jesaja 14:1-32)

    20/09/2024 Duración: 26min
página 6 de 14