Radio Scriptura

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 206:13:00
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Radio Scriptura is 'n Gereformeerde potgooi. Sola Scriptura is 'n beginsel wat ons wil toepas op die vreugdes en uitdagings van elke dag. Op hierdie potgooi kyk ons met die "bril" van 2 Timotheus 3:16 na verskeie temas en onderwerpe, want die hele Skrif is deur God geasem!. Deur die Here se Woord rus Hy ons ook toe vir elke goeie werk! Radio Scriptura: die heel eerste Gereformeerde potgooi in Afrikaans!

Episodios

  • Moet ons iets of iemand salf?

    25/09/2017 Duración: 14min

    MOET EK IETS OF IEMAND SALF?  Wat en waarom was daar salwing in die Ou Testament?  Wie het Jesus gesalf, en deel christene in Sy  salwing?  Wanneer word ons met die Heilige Gees gesalf? Wat beteken salwing?  Trek salwing jou aandag van die ware evangelie af en plaas dit op jou eie geloofswerke (bygelowe)?  Wees gerus gelowige, want as jy gered is, hoef jy nooit weer vir enige rede gesalf te word nie.

  • Hoe moet ek die Bybel lees?

    22/09/2017 Duración: 17min

    Deel 2 van 2. Praktiese toepassing: Hoe moet ek die Bybel lees?

  • Numeri 6. Die seën van die Here

    11/09/2017 Duración: 03min

    Numeri 6: 'n Oordenking oor die "seën van die Here".

  • Hoe moet ek die Bybel lees?

    08/09/2017 Duración: 18min

    Deel 1 van 2. Die beginsels van Bybellees

  • Evangelisasie op sosiale media

    23/08/2017 Duración: 16min

    Christene se deelname en teenwoordigheid op sosiale media.

página 18 de 18