Sinopsis
Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Episodios
-
Ontrou by gelowiges kom dikwels oor ‘n lang periode: pasop daarvoor! (Hosea 12:3-13:1)
31/07/2025 Duración: 24min -
Nog ‘n keer: die Vaderhart van God teenoor die ontrou van sy kinders (Hosea 11:10-12:2)
30/07/2025 Duración: 25min -
-
-
-
Israel bewerk hulle eie ondergang as gevolg van ontrou aan die Here (Hosea 8:1-14)
24/07/2025 Duración: 25min -
-
-
-
-
-
-
-
Nie-my-volk-nie word gebore; a.g.v. ontrou wag balingskap (Hosea 1:7-2:6)
14/07/2025 Duración: 25min -
-
-
Lof aan God; leef vir die Here; preekslot en briefbylae (Hebreërs 13:7-25)
09/07/2025 Duración: 24min -
-
-