Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:32:46
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Teenstrydige lewenstyle (Spreuke 18:1-24)

    30/05/2024 Duración: 26min
  • 'n Dwaas praat gou, 'n wyse tel sy woorde (Spreuke 16:27-17:28)

    29/05/2024 Duración: 24min
  • Hoogmoed lei tot ondergang (Spreuke 15:23-16:26)

    28/05/2024 Duración: 28min
  • Verstandige en onverstandige raadgewers (Spreuke 14:29-15:22)

    27/05/2024 Duración: 24min
  • Lewe opreg teenoor alle mense (Spreuke 13:21-14:28)

    24/05/2024 Duración: 25min
  • Maak erns met die Here se woorde (Spreuke 13:1-20)

    23/05/2024 Duración: 25min
  • Spreuke oor "praat" (woorde) (Spreuke 12:1-28)

    22/05/2024 Duración: 25min
  • Hoe lewe jy? (Spreuke 11:1-31)

    21/05/2024 Duración: 24min
  • Wysheid en dwaasheid; Salomo se spreuke begin (Spreuke 9:1-10:32)

    20/05/2024 Duración: 25min
  • Die wysheid as leermeesteres (Spreuke 8:1-36)

    17/05/2024 Duración: 24min
  • Finale waarskuwings teen ontug (Spreuke 6:20-7:27)

    16/05/2024 Duración: 24min
  • Oor borgstaan, luiheid, kullery en rusie (Spreuke 6:1-19)

    15/05/2024 Duración: 24min
  • Waarskuwings teen die slegte vrou (Spreuke 5:1-23)

    14/05/2024 Duración: 25min
  • Wat gaan in jou hart aan? (Spreuke 4:1-27)

    13/05/2024 Duración: 24min
  • Wysheid bring sukses en sekerheid (Spreuke 3:13-35)

    10/05/2024 Duración: 24min
  • Ses dinge oor wysheid en godsdiens (Spreuke 3:1-12)

    09/05/2024 Duración: 24min
  • Die voordele van wysheid (Spreuke 2:1-22)

    08/05/2024 Duración: 24min
  • Oor misdadigers; 'n wyse vrou (Spreuke 1:8-33)

    07/05/2024 Duración: 25min
  • Inleiding; Kennis, dien die Here! (Spreuke 1:1-7)

    06/05/2024 Duración: 24min
  • Briefslot (Efesiërs 6:21-24)

    03/05/2024 Duración: 24min
página 11 de 14