Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:32:46
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Twee soorte motiewe (Filippense 1:15-18a)

    27/06/2024 Duración: 25min
  • Selfs moeilike omstandighede kan die evangelie bevorder (Filippense 1:12-14)

    26/06/2024 Duración: 25min
  • Blydskap in voorbidding (Filippense 1:9-11)

    25/06/2024 Duración: 25min
  • Betrokke met die oog op die wederkoms (Filippense 1:6-8)

    24/06/2024 Duración: 25min
  • Blydskap oor betrokkenheid (Filippense 1:3-5)

    21/06/2024 Duración: 26min
  • Briefaanhef; Geniet genade en vrede (Filippense 1:1-2)

    20/06/2024 Duración: 24min
  • Die ideale vrou (Spreuke 31:1-31)

    19/06/2024 Duración: 25min
  • Getallespreuke wat ons in verwondering voor God bring (Spreuke 30:1-33)

    18/06/2024 Duración: 25min
  • As gelowige hoef jy nie bang te wees nie (Spreuke 29:1-27)

    17/06/2024 Duración: 25min
  • Toets jou eie lewensprkatyk! (Spreuke 28:1-28)

    14/06/2024 Duración: 25min
  • Kort spreuke oor groot waarhede (Spreuke 27:17-27)

    13/06/2024 Duración: 24min
  • Moenie so kerm nie (Spreuke 17:1-16)

    12/06/2024 Duración: 24min
  • Selfbeheersing en huigelary (Spreuke 25:24-26:28)

    11/06/2024 Duración: 24min
  • Verhouding met medemense (Spreuke 25:1-23)

    10/06/2024 Duración: 24min
  • Harde werk word beloon (Spreuke 24:1-34)

    07/06/2024 Duración: 25min
  • n Bietjie Egiptiese invloed (Spreuke 22:17-23:35)

    06/06/2024 Duración: 25min
  • Ryk en arm (Spreuke 21:20-22:16)

    05/06/2024 Duración: 25min
  • Oor die leiding van God (Spreuke 21:1-19)

    04/06/2024 Duración: 25min
  • Oor die terrein van die godsdiens (Spreuke 20:1-30)

    03/06/2024 Duración: 25min
  • Optimistiese wysheid (Spreuke 19:1-29)

    31/05/2024 Duración: 25min
página 10 de 14