Sinopsis
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet: Geloof, Gawes, Gedrag. Preke en ander klankopnames.
Episodios
-
Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte
20/05/2024 Duración: 33min(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs
-
Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab?
20/05/2024 Duración: 32min(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik? https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0
-
Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...?
18/04/2024 Duración: 35minhttps://youtube.com/live/XRFxk07tSY8
-
1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?
08/04/2024 Duración: 33min(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer! https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU
-
Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."
02/04/2024 Duración: 31min(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde? https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA
-
-
Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe
25/03/2024 Duración: 33min(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI
-
Spr. 30:15,16| "Genoeg!"
11/03/2024 Duración: 28min(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY
-
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.
04/03/2024 Duración: 23min(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY
-
Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel
26/02/2024 Duración: 27min(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA
-
Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood?
19/02/2024 Duración: 32min(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc
-
Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig
12/02/2024 Duración: 33minHoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe https://youtube.com/live/koQsPMZ637s
-
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie
05/02/2024 Duración: 25min(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM
-
Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!"
29/01/2024 Duración: 31min(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ
-
Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons
29/01/2024 Duración: 29min(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg! https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q
-
Mark. 10:42-45| Vry om te dien
08/01/2024 Duración: 25min(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien. https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk
-
Jes. 43:18,19| Vergeet en kyk vooruit!
02/01/2024 Duración: 23min(1) Die Here beveel ons om nie in die verlede vas te steek nie, maar om (2) vooruit te beweeg na die vernuwing wat Hy bewerk! https://youtube.com/live/8DrqMCn4wno
-
Hand. 5:4| Die Heilige Gees is waarlik God en is geregtig op ons lof
27/12/2023 Duración: 24min(1) Ons sien bewyse van die Godwees van die Heilige Gees in die Bybel (2) en ook in sy eienskappe wat ooreenstem met die Vader en die Seun (3) daarom moet ons die Heilige Gees aanbid en loof as God omdat Hy waarlik God is. https://youtube.com/live/zMupHirrXtI
-
1 Pet. 1:15,19| Ons word gered om heilig te lewe vir God
18/12/2023 Duración: 24min(1) God red ons elkeen deur die offer van die vlekkelose Lam, Jesus Christus, (2) Daarom moet ons in dankbaarheid heilig leef. https://youtube.com/live/aGUkAI0jiog
-
1 Pet. 2:4,5| God kies sy Kerk sodat ons lewende offers aan Hom bring
11/12/2023 Duración: 24min(1) God uitverkies ons as sy heilige Kerk (2) wat lewend gemaak word deur Jesus Christus, die uitverkore hoeksteen (3) sodat ons onsself kan toewy aan Hom as lewende offers. https://youtube.com/live/vKo7YiJkRB8