Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 39:20:11
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Groot belangstelling in SA staatseffekte

    03/06/2025 Duración: 07min

    Deon Kohlmeyer, analis by Rand Merchant Bank, bespreek die groot belangstelling in Suid-Afrika se staatseffekte Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die SA ekonomie poer-poer voort

    03/06/2025 Duración: 09min

    Dr Christie Viljoen, senior ekonoom by PwC, deel sy mening oor Suid-Afrika se BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Momentum en Discovery op hoogtepunte

    03/06/2025 Duración: 09min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor motorverkope, en Discovery en Momentum se aandeelpryse. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 Junie 2025

    03/06/2025 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Snowflake en Palantir staan uit onder die KI-aandele

    02/06/2025 Duración: 07min

    Pieter Geldenhuys, Institute for Technology Strategy and Innovation Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering praat alweer oor ‘n staatsorganisasie wat hier gaan skepe bou

    02/06/2025 Duración: 06min

    Prof Stephan Krygsman – medeprofessor in vervoerekonomie, Universiteit Stellenbosch Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die lys van BTW-vrye produkte word nie uitgebou nie

    02/06/2025 Duración: 06min

    Charles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Miljarde gaan verlore weens swak beleggings

    02/06/2025 Duración: 06min

    Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Suid-Afrika se verhouding met die VSA kan groei belemmer

    02/06/2025 Duración: 07min

    Maarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die JSE wen veld en die rand versterk

    02/06/2025 Duración: 10min

    Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 02 Junie 2025

    02/06/2025 Duración: 51min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    30/05/2025 Duración: 16min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Skokkend: Net 6% van mense kan “gerieflik” after

    30/05/2025 Duración: 10min

    Andre Tuck, beleggingskonsultant by 10X Investments, verduidelik hoe om gerieflik af te tree. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kuberkrakers soek jou belastingterugbetaling

    30/05/2025 Duración: 11min

    Ettiene Retief, belastingspesialis en lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA), bespreek kuberaanvalle op belastingbetalers se e-liassering (eFiling)-profiele. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die beste Mei sedert 2013

    30/05/2025 Duración: 10min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, gesels oor die rand se beweging en Dis-Chem se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 Mei 2025

    30/05/2025 Duración: 51min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • ’n Opwindende wynreis van Frankryk tot in Stellenbosch

    29/05/2025 Duración: 12min

    Naretha Ricome, besturende direkteur van Advini SA, vertel die storie agter Advini en gesels oor haar agtergrond, loopbaan en haar gunstelingwyn. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Moes die casinos meer gedoen het om die oorsprong van Bougus se fondse na te gaan?

    29/05/2025 Duración: 11min

    Adv Jan Augustyn, senior operasionele bestuurder vir monitering, inspeksie en handhawing by die Finansiële Intelligensiesentrum, gesels oor die FIC-regulasies vir casinos. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoekom word munisipaliteite en metros so vrot bestuur?

    29/05/2025 Duración: 07min

    Sharonne Adams van die kantoor van die ouditeur-generaal gesels oor die OG se jongste ouditverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Reserwebank sny die rentekoers tot sy laagste vlak in twee jaar

    29/05/2025 Duración: 08min

    Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank-groep Navorsing & Ekonomie, bespreek die Reserwebank se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 2 de 8