Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:50:16
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31 Oktober 2025

    31/10/2025 Duración: 51min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Sy het die Karoo in Karooooo gesit

    30/10/2025 Duración: 10min

    Lourandi Kriel, uitvoerende hoof van SweepSouth, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • BAIC wil motors in die Baai vervaardig dat die stof so staan

    30/10/2025 Duración: 07min

    Ben Fouché, adjunkdirekteur van algemene bestuur by BAIC, gesels oor BAIC se Coega-aanleg en hulle planne om SUV’s te vervaardig. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering wil swak boukontrakteurs op ’n swartlys plaas; sal nooit weer met die staat kan sake doen nie

    30/10/2025 Duración: 10min

    James de Villiers, woordvoerder van die Departement van Openbare Ondernemings en Infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om boukontrakteurs op ’n swartlys te plaas as hulle projekte vertraag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte onrustig ná Amerikaanse rentekoersverlaging

    30/10/2025 Duración: 10min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die vergadering tussen Donald Trump en Xi Jinping, staatseffekte, Dis-Chem se finansiële resultate, en Suid-Afrika se eerste Walmart. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30 Oktober 2025

    30/10/2025 Duración: 46min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 Oktober 2025

    29/10/2025 Duración: 48min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kripto beursverhandeldefondse maak hulle buiging in die VSA

    29/10/2025 Duración: 07min

    Christo de Witt, hoof van Suid-Afrika, verduidelik wat ’n kripto-ETF is en hoe dit verskil van direkte beleggings in kripto-geldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe belangrik is die middelman in die as jou beleggings met KI gedoen word?

    29/10/2025 Duración: 06min

    Pedri Reyneke, uitvoerende hoof van Multilink Finansiële Dienste, gesels oor die impak van kunsmatige intelligensie op Suid-Afrika se finansiële dienste. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Discovery staan uit, maar mediesefondse laat veel te wense oor

    29/10/2025 Duración: 06min

    Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor aan die Universiteit van Pretoria, gesels oor die jongste indeks vir verbruikerstevredenheid in die mediese fondsbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Sakeondernemings is nie reg vir die aanlynbedreiging nie

    29/10/2025 Duración: 06min

    Maritza van Wyk, leier vir SMB-verkope by Cisco Afrika, gesels oor die aanlynbedreigings vir sakeondernemings. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping is nou meer as R50 triljoen

    29/10/2025 Duración: 08min

    WS Nel, hoof van aktuariële navorsing by True South Advisory, gesels oor Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Privaatsektorkrediet styg minder as wat verwag was

    29/10/2025 Duración: 06min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor privaatsektorkrediet en verwagtinge rondom die Amerikaanse rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 28 Oktober 2025

    28/10/2025 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Wes-Kaap soek beleggers vir landbouprojekte

    28/10/2025 Duración: 09min

    Dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, gesels oor die Wes-Kaapse Beleggingsberaad wat tussen 5 en 7 November plaasvind, en die projekte waarna hulle kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Balwin-wins bokspring weens laer rentekoers

    28/10/2025 Duración: 08min

    Jonathan Bigham, finansiële hoof van Balwin, gesels oor hul tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Landbou e-handel skep baie geleenthede en hoër winsgrense

    28/10/2025 Duración: 07min

    Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisies vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, verduidelik hoe e-handel nuwe geleenthede in die landbousektor skep. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Old Mutual koop ’n meerderheidsbelang van 10X Investments

    28/10/2025 Duración: 05min

    Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Beleggings, bespreek hul transaksie met Old Mutual en verduidelik wat dit vir 10X Investments beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • WeBuyCars val met 14% ná ’n “swakker” tweede helfte van sy boekjaar

    28/10/2025 Duración: 09min

    Faan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, gesels oor hul handelsverklaring wat vandag bekend gemaak is, en die aandeelprys se reaksie daarop. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Mark wis amper verliese uit

    28/10/2025 Duración: 05min

    Henco Kruger lewer die markverslag, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar siening oor die goudprys en die markte se reaksie op Suid-Afrika wat van die gryslys verwyder is. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 4 de 8