Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 39:20:11
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Die rand haal sy ou streke uit

    20/05/2025 Duración: 07min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, bespreek die wisselkoers en die sprong in Renergen se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 20 Mei 2025

    20/05/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • PPS se wortels strek terug tot by agt Vrystaatse tandartse

    19/05/2025 Duración: 06min

    Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS, gesels oor die maatskappy se geskiedenis. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Emosionele beleggingsbesluite kan baie seer byt

    19/05/2025 Duración: 09min

    Lise-Mari Tredoux, gesamentlike hoof van Manco Distribusie by Allan Gray, verduidelik hoe om in 'n wisselvallige mark te belê. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Voei druk op mediese fondse deur na hospitale?

    19/05/2025 Duración: 04min

    Dr. Erich Bock, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling, bespreek die maatskappy se finansiële resultat Volg RSG Geldsake op Twitter

  • WeBuyCars stoom voort met rekordverkope

    19/05/2025 Duración: 08min

    Die uitvoerende hoof van WeBuyCars, Faan van der Walt, gesels oor die groep se finansiële resultate en die invloed van Chinese motors op die plaaslike mark. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Watertrap wins is ’n goeie wins

    19/05/2025 Duración: 07min

    Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Moody's gradeer Amerika af

    19/05/2025 Duración: 08min

    Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Moody’s se afgradering van die VSA se kredietgradering, Famous Brands se finansiële resultate, en Sasol se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 19 Mei 2025

    19/05/2025 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    16/05/2025 Duración: 16min

    Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21 en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • So lyk die toestand van mediese sorg hier in Suid-Afrika

    16/05/2025 Duración: 06min

    Dr Martie Conradie, hoof- kliniese beampte van Health Quality Assessment (HQA), gesels oor die gehalte van mediese sorg in Suid-Afrika, soos gemeet in hulle jongste verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die BBC sê al sy programme gaan na die internet skuif

    16/05/2025 Duración: 06min

    Die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, gesels oor BBC se planne om sy programme aanlyn te skuif. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat beteken ‘n nuwe inflasieteiken vir die wat geld skuld?

    16/05/2025 Duración: 08min

    Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, verduidelik wat die motivering agter ’n nuwe inflasieteiken is en hoe dit rentekoerse kan beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand klou aan sy vordering teen die Amerikaanse dollar

    16/05/2025 Duración: 06min

    Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, bespreek die week se markte en Karooooo se winsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 Mei 2025

    16/05/2025 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Gert Breet

    15/05/2025 Duración: 10min

    Gert Breet, hoof van besigheidsontwikkeling by FNB Landbou, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, asook wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Karkoop het maar verskuilde kostes

    15/05/2025 Duración: 05min

    'Kopers moet meer navorsing doen en met die verkoopsmense praat': Heide de Lange – woordvoerder, Motor Plan Direct. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • So ondersteun FNB die graanboere

    15/05/2025 Duración: 07min

    Bertie Huggett, uitvoerende hoof van Landbou by FNB, gesels oor Nampo 2025 en hoe FNB graanboere ondersteun. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Afrimat se omset styg, maar verdienste per aandeel sak terug

    15/05/2025 Duración: 08min

    Andries van Heerden, bestuurshoof van Afrimat, gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Equites wys sy finansiële verslag

    15/05/2025 Duración: 05min

    Die bedryfshoof van Equites, Riaan Gous, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 5 de 8