Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Jakkie Louw verskuif grense met rocktreffer
19/07/2024 Duración: 27min“Hierdie liedjie is baie rock en roll. AC/DC en Rammstein het ʼn kind gehad. En sy naam is ‘Donkie’. En hy is Afrikaans.” Maroela Media
-
Kom bid saam vir ontwortelde Christene in Afrika
18/07/2024 Duración: 16minElizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het aanlyn met Maroela Media gesels en vertel van die getuienis van pastoor Barnabas en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op ons vasteland ondersteun. “Ten spyte van die haglike omstandighede waarin die vlugtelinge hulself bevind, is dit vir hulle wonderlik om God openlik in die kampe te dien – dit maak vir hulle ʼn reuseverskil.” Maroela Media
-
‘Sound of Silence’ steeds Ruhan du Toit se trots
17/07/2024 Duración: 20min“Dit is immergroenliedjies – goed wat almal ken. Of jy 80 of 18 jaar oud is, daar is musiek vir almal.” Maroela Media
-
Luister: ‘Opwinding van liefde’ inspireer nuwe Wikus Botma-snit
15/07/2024 Duración: 13min“Stadig oor die klippe” het hom laat terugdink aan die tyd wat hy en sy vrou ontmoet en verlief geraak het. Maroela Media
-
Riaan Benadé oor albums se ‘onverwagse’ wegholsuksesse
12/07/2024 Duración: 23min“Ek het nie ʼn idee gehad hoe ek dit gaan regkry om ʼn nuwe album te laat goed doen teenoor die vorige een nie.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Herlei jou kind se aandag
11/07/2024 Duración: 10minHerleiding is ʼn uitstekende tegniek om in jou gereedskapskissie van ouerskapstegnieke te hê, maar jy moet dit weet wanneer om dit toe te pas. Dit is hoe dié tegniek werk. Maroela Media
-
Prop lewer ode aan Al Debbo-treffer
10/07/2024 Duración: 17min“Jy moet weet waar jy vandaan kom, anders weet jy nie waarheen jy op pad is nie.” Maroela Media
-
Musieksukses, prettige nuwe uitreiking vir Loufi
05/07/2024 Duración: 16min“Ek ry fiets en geniet die vars lug, ek het weer energie en is dankbaar vir die lewe. Ek is nou verslaaf aan goeie goed, gesondheid, vars lug, my familie en die lewe.” Maroela Media
-
‘Jeug gereed om verskil te maak met Koninkrykswerk’
05/07/2024 Duración: 08minKoninkrykswerk, die jeug en boodskappe van hoop is drie dinge wat Erich Posthumus na aan die hart lê, en ook die dinge wat hy as sy lewensdoel beskou. Maroela Media
-
ONS-sangeres vertel oor ‘tweede kans’ ná breinoperasie as kind
05/07/2024 Duración: 11min“Die Here het vir my ʼn tweede kans gegee.” Dit is Ruvé Erasmus (20) se siening oor die lewe nadat sy op sewejarige ouderdom ʼn breinoperasie ondergaan het. Maroela Media