Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 12:40:15
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Hoe gaan dit ‘regtig’ met jou?

    28/07/2025 Duración: 04min

    As dit regtig goed gaan, is ek saam met jou bly. As dit nie so goed gaan nie, bid ek dat die Here jou sal verras met Sy teenwoordigheid, troos, bemoediging en krag.

  • ToekomsVenster | Die geestelike lewe is ʼn reis met God

    28/07/2025 Duración: 05min

    Hy los jou nie. Niemand kan jou uit Sy hand ruk nie. Soms wil jy los, ontspan; Hy hou jou vas. Beter as jou vashou.

  • ToekomsVenster | Kennis van die Woord is krag

    28/07/2025 Duración: 05min

    Maak die Bybel, God se Woord in mensetaal, deel van jou daaglikse ervaring.

  • ToekomsVenster | God se teenwoordigheid in ons lewens

    28/07/2025 Duración: 04min

    Dis nodig dat ons die beloftes van Sy Woord opnuut vashou. Beloftes soos: “Vir hulle wat God liefhet, werk alles ten goede” en “Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.”

  • ToekomsVenster | ʼn Persoonlike verhouding met God

    28/07/2025 Duración: 05min

    Ons hoef nie te presteer nie. Ons hoef Hom nie te beïndruk nie. Ons kan net by Hom tuiskom.

  • ToekomsVenster | Leer, sorg, gaan, laat en behartig

    24/07/2025 Duración: 04min

    Dade volg geloof, nie andersom nie. Dade is getuienis en dade is dissipelskap.

  • ToekomsVenster | Wie leef in die lig

    24/07/2025 Duración: 04min

    Jesus is die Lig van hierdie wêreld. Jy en ek is Ligdraers. Ons steek kerse van hoop op waar wanhoop seëvier.

  • ToekomsVenster | Laat Sy lig skyn

    23/07/2025 Duración: 05min

    Die teenwoordigheid, hulp en ondersteuning van God te midde van krisisse van allerlei aard is die hoop waaraan ons vashou.

  • ToekomsVenster | God is selfs in die donkerste uur by jou

    21/07/2025 Duración: 03min

    God is groter as die nag in jou lewe en uiteindelik sal die dag weer seëvier.

  • ToekomsVenster | ‘Laat daar lig wees’

    21/07/2025 Duración: 04min

    Ons sal nie bo ons kragte versoek word nie. God is daar.

  • ToekomsVenster | Weet net dat God saam met jou op dié pad is

    14/07/2025 Duración: 05min

    Ek wil vandag met jou ʼn gebed deel wat ek op Facebook raakgelees het.

  • ToekomsVenster | Dít alles in net een leeftyd

    14/07/2025 Duración: 06min

    "Laat ons almal saam bid: “Maranatha, kom tog gou, Here Jesus.”

  • ToekomsVenster | Aangename woorde is soos heuning

    14/07/2025 Duración: 05min

    God is tog hier by ons, Hy nooi ons tot in sy intieme teenwoordigheid. Hy reik sy hand van vriendskap uit na ons.

  • ToekomsVenster | Integriteit en geloofwaardigheid

    14/07/2025 Duración: 04min

    Mag hulle wat met ons veiligheid toevertrou word, integriteit aan die dag lê. Mag ons, wat aangewese is op beskerming, eweneens mense van en met integriteit wees.

  • ToekomsVenster | Asseblief en dankie

    14/07/2025 Duración: 03min

    Ons kan sonder God, sy Gees, sy Woord, liefde, getrouheid, sorg, omgee, deernis en genade niks doen nie.

  • ToekomsVenster | Mag die Here ons harte verander

    07/07/2025 Duración: 04min

    Hoe dikwels word die liefde nie in die Bybel as voorwaarde én bewys van ʼn herstelde verhouding met God beskryf nie?

  • ToekomsVenster | Só werk genade

    07/07/2025 Duración: 04min

    Genade kom juis na dié wat dit nodig het. Almal van ons leef uit God se genade.

  • ToekomsVenster | Vry om te wees wie jy wil wees?

    07/07/2025 Duración: 04min

    Dit is ʼn groot vraag. Dalk moet jy dit vir jouself begin vra, want dit is nog nie te laat nie.

  • ToekomsVenster | Leef asof jy sterwend is

    07/07/2025 Duración: 04min

    Leef met nuwe waardering – en loof die Here dat jy vandag nog leef.

  • ToekomsVenster | ‘Doodgemaak’ is  ʼn woord wat skok

    07/07/2025 Duración: 04min

    Wat het van ons harte geword?

página 1 de 8