Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Dankie vir U genade en ʼn koppie koffie
09/10/2025 Duración: 05minOm saam met God oor ʼn koppie koffie te kuier werk net so goed saam. Jy trek jou Bybel en dagboek nader en word nuuskierig oor wat die Here deur sy Gees vir jou wil sê.
-
ToekomsVenster | Die mens wat terugkyk na jou
09/10/2025 Duración: 03minJy was alleen, so dink jy. Niemand weet nie. Maar Iemand weet. Hy het gesien en kennis geneem.
-
ToekomsVenster | Lank genoeg aanhou
06/10/2025 Duración: 06minAs jy lank genoeg aanhou, word dit lekker. Bly in die wedloop van die lewe. Die Here is daar.
-
ToekomsVenster | Watter woorde kom by jou verhemelte verby?
06/10/2025 Duración: 06minMag ons woorde – en alles wat daarmee verband hou – ʼn stuk heiligmaking ondergaan.
-
ToekomsVenster | Alles aan Hom is mooi en goed
06/10/2025 Duración: 04minEk wonder of ons nie iets by die natuur kan leer nie. Wat daarvan as ons ons mooiste klere en kleure uithaal en moeite doen met onsself as beelddraers van die lewende God in hierdie wêreld?
-
ToekomsVenster | Die eenheid van God se karakter
02/10/2025 Duración: 04minHiermee waag ek tien stellings wat verband hou met die eenheid van God in die Ou en Nuwe Testament.
-
ToekomsVenster | God is die beginpunt van alles
02/10/2025 Duración: 05minGod is God vir die nasies.
-
ToekomsVenster | Dieselfde God, gister, vandag en vir ewig
01/10/2025 Duración: 06minOns het ʼn God van onmeetlike liefde en barmhartigheid vir die hele mensdom.
-
ToekomsVenster | Genade, onbeskryflik groot
30/09/2025 Duración: 05minLê die vrees vandag nog af. God se genade is ruim – dit strek oor alle afstande en alle tekortkominge. Sy Gees help ons om daagliks in heiligmaking te groei. Dit beteken dat ons met verloop van tyd al hoe meer soos Jesus word.
-
ToekomsVenster | Genade is die Wonder waaraan ons nooit gewoond raak nie
29/09/2025 Duración: 04minKan dit wees dat ons gewoond geraak het aan genade, dat die wonder van die genade wat God aan ons bewys het, as vanselfsprekend ervaar word?
-
ToekomsVenster | Die kern van ons geloof
26/09/2025 Duración: 05min“Gaan maak die mense my dissipels en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”
-
ToekomsVenster | Ek glo in Jesus, die Christus
26/09/2025 Duración: 05minHy anker ons aan die Vader.
-
ToekomsVenster | Ek glo in God die Vader
22/09/2025 Duración: 06minGod openbaar homself juis so aan ons, as ons Vader.
-
ToekomsVenster | Ek glo
22/09/2025 Duración: 06minOns is gelowiges, kinders van die lewende God, mense met ʼn toekomsverwagting, op pad na ʼn ewigheid saam met Hom. Ons soek geleenthede op waar ons saam kan bely en aanbid.
-
ToekomsVenster | ʼn Geleentheid vir dialoog en begrip
22/09/2025 Duración: 06minKom ons gesels, maar los die etikette by die huis.
-
ToekomsVenster | Vertel vir ander van dié hoop
16/09/2025 Duración: 04minChristus het gekom en ons hoop in vervulling laat tree. Hy het ons nie alleen gelos nie.
-
ToekomsVenster | Goddelike bedagsaamheid
16/09/2025 Duración: 03minMag ons almal groei in ons bedagsaamheid en eerbied teenoor God en teenoor mekaar.
-
ToekomsVenster | Twee miljard goeie redes
16/09/2025 Duración: 04minOns moet bid vir mense wat in verskillende wêrelddele, dikwels onder moeilike omstandighede, die evangelie van verlossing na mense uitdra.
-
ToekomsVenster | Jesus kom weer, maar wanneer?
15/09/2025 Duración: 04minWat sou jy anders doen as jy regtig geweet het dat Christus se verskyning op hande is en jy selfs ʼn datum daarvoor gehad het?
-
ToekomsVenster | Liggaam, siel en gees vra ook onderhoud
15/09/2025 Duración: 04minGod roep ons nie net tot diens nie, maar ook tot selfversorging en rus. Het die tyd nie dalk aangebreek om jou eie instandhouding ernstig op te neem nie?