Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Die betekenis van ʼn Naam
19/05/2025 Duración: 06min“Jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” Hierdie woorde is profeties en toekomsgerig.
-
ToekomsVenster | Daar is geen ‘maar’ nie
12/05/2025 Duración: 04minIets kan reg of verkeerd wees, maar daar is geen “maar” nie.
-
ToekomsVenster | Wees die lig
12/05/2025 Duración: 04minIs dit nie so dat die krag van die Heilige Gees die gewaande krag van die duiwel heeltemal oorskadu nie?
-
ToekomsVenster | Oordink jy alles?
12/05/2025 Duración: 04minUiteraard wil die bose nie hê dat jy daarmee moet besig raak nie, want hy beroof jou van die vervulling van sondevergifnis en ʼn nuwe lewe.
-
ToekomsVenster | Jy kan nie stilbly as kinders seerkry nie
12/05/2025 Duración: 05minKan ek sê ‘dit raak my nie’? Uiteraard, nee!
-
ToekomsVenster | Leef in vrede met almal
12/05/2025 Duración: 05minMy gebed is dat ons werk sal maak van die verhoudinge waarby ons betrokke is.
-
ToekomsVenster | Wat is die waarheid?
08/05/2025 Duración: 06minKyk dan weer na ons Skrifgedeelte: “Pas op dat niemand julle van hierdie waarheid af wegneem en wegvoer nie”.
-
ToekomsVenster | Die Here jou God, Hy is God
08/05/2025 Duración: 04minMag hierdie waarheid jou vandag aangryp en stewig vashou, ongeag jou konteks en omstandighede.
-
ToekomsVenster | Hy is op die troon en in beheer
07/05/2025 Duración: 04minMiskien is jou lewe deurmekaar, maar die lied sê: “Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Here.”
-
ToekomsVenster | Mag julle Sy liefde ken
06/05/2025 Duración: 05minMag jy vandag hierdie heerlike ervaring hê dat God in Christus Jesus sommer baie, baie naby is, en mag Hy jou oorweldig met sy liefde.