Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 11:53:26
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Die antwoord lê by ons

    03/03/2025 Duración: 05min

    Is die gesindheid van Jesus nie begrip en deernis nie? Hoe verlang ʼn mens nie na die dae wat die “kerk” oopgestaan het vir moeë reisigers wat ʼn oomblik se stilte begeer nie.

  • ToekomsVenster | Kortpaaie

    03/03/2025 Duración: 03min

    Is daar kortpaaie in die geloofslewe? Wel, dit hang af van wat jy as jou bestemming beskou.

  • ToekomsVenster | ʼn Bietjie afstand

    03/03/2025 Duración: 05min

    “Klim op ʼn hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: ‘Julle God is hier!’” – Jesaja 40:9

  • ToekomsVenster | Om te kan wag

    03/03/2025 Duración: 05min

    Moenie nou opgee nie – die deurbraak is net dalk om die draai. Om te kan wag is ʼn stuk genade. Alles het immers sy tyd, nie waar nie? Lees net weer ʼn slag Prediker – daar is ʼn tyd om te plant en ʼn tyd om uit te trek.

  • ToekomsVenster | Is jy ook afgestomp?

    03/03/2025 Duración: 05min

    “Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.”

  • ToekomsVenster | Net dalk

    28/02/2025 Duración: 02min

    Moed skep, net dalk, net dalk, kan dinge verander.

  • ToekomsVenster | Waar is jou huis?

    25/02/2025 Duración: 06min

    Ek probeer iets verstaan en iets verduidelik van spasie en hoe uiters kosbaar dit is.

  • ToekomsVenster | Somtyds kry ek skaam

    25/02/2025 Duración: 04min

    Ek sukkel om te verstaan. Die lewe maak nie sin nie.

  • ToekomsVenster | Praat die waarheid met mekaar

    24/02/2025 Duración: 04min

    Ons praat nie, nie genoeg nie, nie empaties genoeg nie. Nie nederig genoeg nie. Ons mis mekaar. Het jy al praat ʼn kans gegee?

  • ToekomsVenster | Eiebelang en selfverryking is nie die vertrekpunt

    24/02/2025 Duración: 03min

    Dis soms so moeilik maar ons mag vra: Here, help ons.

  • ToekomsVenster | Om oor die pad vorentoe te besluit

    17/02/2025 Duración: 04min

    “Ek en my huis” sê Josua, ons het die saak vir onsself uitgemaak en ons stap saam met God en Hy stap die pad saam met ons. Julle kan self besluit.

  • ToekomsVenster | ʼn Reis saam met God

    17/02/2025 Duración: 05min

    Josua dek die tafel vir die verbondshernuwingsgebeure. Immers, wie wil nie met so ʼn God die pad stap nie.

  • ToekomsVenster | Geen tree sonder die Here

    17/02/2025 Duración: 05min

    Daar is twee werkswyse: “Ek of ons sal self regkom” of “sonder die Here, nie ʼn tree vorentoe nie”. Watter een gaan jy vandag kies?

  • ToekomsVenster | Vir Hom is niks onmoontlik

    17/02/2025 Duración: 04min

    Skep moed, die Here is by jou.

  • ToekomsVenster | Wees sterk, wees vasberade

    17/02/2025 Duración: 05min

    Wat meer het ons nodig? Die opdrag kom van God en die toerusting kom van sy Gees. Wees bemoedig. By die Here is alles moontlik.

  • ToekomsVenster | Om jou Christenskap te leef in praktyk, elke dag

    10/02/2025 Duración: 06min

    Die gedeelte in Romeine is nie maklik nie. Dit vra alles van ons. Dit kan egter van ons gevra word omdat die een wat dit van ons vra, sy alles gegee het.

  • ToekomsVenster | Lewe jy vir Hom?

    10/02/2025 Duración: 06min

    Ek dink aan oorgee aan die Here as ʼn tuiskoms. Ek is uiteindelik waar ek hoort.

  • ToekomsVenster | Nou is jy ʼn nuwe mens

    10/02/2025 Duración: 04min

    Christusmense is nuwe mense, maar iewers verstaan ons dit nog nie.

  • ToekomsVenster | Die grootste prys is reeds betaal

    10/02/2025 Duración: 05min

    Jesus het gebloei sodat ons nie hoef te bloei nie. Die prys is betaal. Die rekening is vereffen.

  • ToekomsVenster | Gee jouself soos God Christus gegee het

    10/02/2025 Duración: 05min

    Dit is wat die Bybel lewe en oorvloed noem.

página 1 de 8