Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 12:16:23
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster | Die eenheid van God se karakter

    02/10/2025 Duración: 04min

    Hiermee waag ek tien stellings wat verband hou met die eenheid van God in die Ou en Nuwe Testament.

  • ToekomsVenster | God is die beginpunt van alles

    02/10/2025 Duración: 05min

    God is God vir die nasies.

  • ToekomsVenster | Dieselfde God, gister, vandag en vir ewig

    01/10/2025 Duración: 06min

    Ons het ʼn God van onmeetlike liefde en barmhartigheid vir die hele mensdom.

  • ToekomsVenster | Genade, onbeskryflik groot

    30/09/2025 Duración: 05min

    Lê die vrees vandag nog af. God se genade is ruim – dit strek oor alle afstande en alle tekortkominge. Sy Gees help ons om daagliks in heiligmaking te groei. Dit beteken dat ons met verloop van tyd al hoe meer soos Jesus word.

  • ToekomsVenster | Genade is die Wonder waaraan ons nooit gewoond raak nie

    29/09/2025 Duración: 04min

    Kan dit wees dat ons gewoond geraak het aan genade, dat die wonder van die genade wat God aan ons bewys het, as vanselfsprekend ervaar word?

  • ToekomsVenster | Die kern van ons geloof

    26/09/2025 Duración: 05min

    “Gaan maak die mense my dissipels en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”

  • ToekomsVenster | Ek glo in Jesus, die Christus

    26/09/2025 Duración: 05min

    Hy anker ons aan die Vader.

  • ToekomsVenster | Ek glo in God die Vader

    22/09/2025 Duración: 06min

    God openbaar homself juis so aan ons, as ons Vader.

  • ToekomsVenster | Ek glo

    22/09/2025 Duración: 06min

    Ons is gelowiges, kinders van die lewende God, mense met ʼn toekomsverwagting, op pad na ʼn ewigheid saam met Hom. Ons soek geleenthede op waar ons saam kan bely en aanbid.

  • ToekomsVenster | ʼn Geleentheid vir dialoog en begrip

    22/09/2025 Duración: 06min

    Kom ons gesels, maar los die etikette by die huis.

  • ToekomsVenster | Vertel vir ander van dié hoop

    16/09/2025 Duración: 04min

    Christus het gekom en ons hoop in vervulling laat tree. Hy het ons nie alleen gelos nie.

  • ToekomsVenster | Goddelike bedagsaamheid

    16/09/2025 Duración: 03min

    Mag ons almal groei in ons bedagsaamheid en eerbied teenoor God en teenoor mekaar.

  • ToekomsVenster | Twee miljard goeie redes

    16/09/2025 Duración: 04min

    Ons moet bid vir mense wat in verskillende wêrelddele, dikwels onder moeilike omstandighede, die evangelie van verlossing na mense uitdra.

  • ToekomsVenster | Jesus kom weer, maar wanneer?

    15/09/2025 Duración: 04min

    Wat sou jy anders doen as jy regtig geweet het dat Christus se verskyning op hande is en jy selfs ʼn datum daarvoor gehad het?

  • ToekomsVenster | Liggaam, siel en gees vra ook onderhoud

    15/09/2025 Duración: 04min

    God roep ons nie net tot diens nie, maar ook tot selfversorging en rus. Het die tyd nie dalk aangebreek om jou eie instandhouding ernstig op te neem nie?

  • ToekomsVenster | God se genade en nuwe begin

    08/09/2025 Duración: 06min

    Dit is dan weer dat ons pleit om genade: “Here, moenie met ons opgee nie. Bly by ons, al verdien ons niks nie. Ons kan nie sonder U nie”.

  • ToekomsVenster | Die krag van nederigheid

    08/09/2025 Duración: 04min

    Wie in afhanklikheid en opregte nederigheid na die Here toe kom, sal vind waarna hy op soek is.

  • ToekomsVenster | Die krag van ʼn jammer

    08/09/2025 Duración: 06min

    Hoe bely ons ons skuld teenoor die Here?

  • ToekomsVenster | Vra vir God om in te tree

    08/09/2025 Duración: 05min

    Ons dien ʼn Almagtige God. By Hom is alles moontlik.

  • ToekomsVenster | Hoe weet ek?

    08/09/2025 Duración: 05min

    Hy het voorsiening gemaak deur sy Seun in die volheid van die tyd te stuur sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.

página 3 de 8